Nick Searcy

Nick Searcy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 Maart 1959 (1959-03-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nick Searcy (gebore 7 Maart 1959) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fried Green Tomatoes (1991), Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (2017), en The Shape of Water (2017), en in die televisiereeks Justified (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy